Chrome help jou om te doen wat moontlik is op die web. Kies die vinnige, veilige blaaier deur Google.
GEBRUIK GOOGLE TEN BESTE MET CHROME
• SOEK MET GOOGLE – Soek en kry vinnig antwoorde op Google. Gebruik jou stem om handvry te soek. • GOOGLE LENS – Soek wat jy rondom jou sien met jou kamera. • GOOGLE VERTAAL – Verken die web in 130+ tale. Vertaal hele webwerwe met een klik.
BLAAI MET TOPSEKURITEIT
• VERBETERDEBESKERMINGMODUS – Blaai met selfvertroue met die hoogste vlak van Chrome se sekuriteit. • VEILIGHEIDSKONTROLE – Kry gemoedsrus met proaktiewe veiligheidswaarskuwings. • GOOGLE WAGWOORDBESTUURDER – Genereer en stoor wagwoorde veilig vir vinnige aanmelding, en kry waarskuwings as jou wagwoorde in gevaar is.
KRY TOEGANG TOT CHROME OP ALLE TOESTELLE
• SINKRONISEER OP ALLE TOESTELLE – Stoor jou dinge (soos boekmerke, oortjies en wagwoorde) en kry maklik toegang daartoe wanneer jy by Chrome aanmeld op jou foon, rekenaar of tablet. • OORTJIEGROEPE – Skep oortjiegroepe om georganiseerd te bly op alle toestelle. • OUTOVUL – Bespaar tyd met tik deur jou gestoorde betalings, adresse en wagwoorde outomaties in te vul.
Opgedateer op
20 Des. 2025
Kommunikasie
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.